- Terry Barnato –
We left at 5:30 from Prince Albert and arrived at De Rust and arrived just in time to catch the last truck taking the runners to the start. After a freezing bus ride, our runners lined up at the starting line. Soon both the 10km and 21.1km runners were on their way.
Joshua en Matthew, die klub se 'media' het in spanning gewag vir die eerste wedlopers om in te kom.
Eers het die 10km drawwers in gestroom en ons was besig gehou met fotos neem. Na hulle het die eerste 21.1km drawwers begin en na 2 en 'n 1/2 uur na die begin het ons laaste drawwers ingestroom.
Marius Williams en Petrus Bostander het baie goeie tye gekry en het die 21.1km binne 'n uur en 25 minute gehol. Brian Modra het ook 'n goeie tyd bereken.
Out of more than 900 runners, Petrus ended up in 6th place and Marius 20th.
Ons 10km drawwers het baie mooi gedraf en Melissa Haaroff wat 15 jaar oud is het die 10km gedoen. Ons het 'n paar stappers gehad wat deelgeneem het, goeie werk Iona en Jean May en Marizelle Oosthuizen.
Overall the day was a huge success and a great achievement for Zwartberg Runners. The club recorded excellent times and we hope to to be at many more races in the future.
Baie mooi almal!
Sunday, November 11, 2007
Zwartberg Runners shine in Meiringspoort race
Posted by Prince Albert Friend at 10:26 AM
Labels: Zwartberg runners
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment