Well done SAPS
What a wonderful letter complimenting our policemen on their star service towards two elderly tourists wanting to drive over the Swartberg Pass (PA Friend, March 2008).
In that simple act of kindness these policemen made a major contribution to the growth of tourism in our country. Can you imagine how many times these British tourists are going to tell the story of how they were given a police escort over the Swartberg Pass?
Well done SAPS. I am going to send a cutting of the original PA Friend letter to the head of SA Tourism. You deserve an award!
Carol Campbell
Leeu-Gamka Toerisme Forum Loods Fondsinsamelings
Die Toerismeforum van Leeu-Gamka is tans besig met fondsinsamelingsprojekte. Hulle beplan tans verskillende lewensvatbare projekte vir die Toerismebedryf.
'n Geslaagde fondsinsameling is op Allpay gehou toe 'n skenking van 'n "vleishamper" deur Mev Tersia Scheun van KAROOGOUD uitgeloot is. Die gemeenskap was baie goed in hulle ondersteuning.
Die gelukkige wenner was Mev Wilma Baadjies van Leeu-Gamka. Sy kon nie glo toe haar prys by haar afgelewer is nie. Sy het nog nooit in haar lewe iets gewen nie. Die vleishamper is werklik 'n goeie gedagte veral omdat 'n gesin vleis vir 'n groot deel van die maand sal hĂȘ. By die volgende toerisme vergadering sal daar besluit word of dit 'n maandelikse instelling gaan word.
As voorsitter wil ek graag my knap forum lede bedank vir hul toegewydheid
om Leeu-Gamka en toerisme op die kaart te plaas.
Letitia Solomons
Voorsitter
Voorsitter
No comments:
Post a Comment