The recycling project is doing well. Since the start of the project in August last year, more than 80 tonnes of recyclables have been diverted out of our landfill site and sold to the depot in Oudtshoorn. The profits from this are being pumped back into the community through the buy back scheme which now operates weekly.
The contribution of material to the project from the street collection on a Thursday remains a very important part of the project, as the material collected in this way subsidises the transport cost to the project, leaving the profit to benefit the community where it matters.
Please make sure that you put your recycling out on the curb only on a Thursday. Everything collected by the tractor on Thursday goes to the recycling area, while everything collected on Tuesday and Friday goes into the landfill site. This means that if you go to the trouble of putting your recyclables in their own bag, but put this bag out on a Tuesday or Friday, your efforts are in vain – it will end up in the landfill!
So remember:
Recyclers do it on Thursdays!
Dit gaan goed met die herwinnings-projek. Sedert die projek in Augustus verlede jaar afgeskop het, het net meer as 80 ton herwinbares die pad Oudtshoorn toe gevind eerder as in ons altyd voller vaste afval stortingsterrein. Die wins van die verkope van herwinbares word teruggepomp in die gemeenskap deur die terugkoop skema wat nou elke week plaasvind.
Die herwinbare materiaal wat op Donderdae deur die trekker van die sypaadjie af opgelaai word, bly ‘n belangrike deel van die projek – dit subsidieer die vervoer van herwinbares na Oudtshoorn sodat die wins aangewend word waar dit ons gemeenskap die meeste kan help.
Maak tog seker dat jou sak herwinbares net op ‘n Donderdag uitgesit word. Alles wat die trekker op ‘n Donderdag oplaai gaan na die herwinningshok. Alles wat op Dinsdae en Vrydae opgelaai word, gaan reguit in die stortingsterrein. Dit beteken dat jou moeite om te herwin alles verniet is as jy jou sak uitsit op ‘n ander dag as Donderdag.
As jy van die plase af herwinbares inbring dorp toe, kan jy dit direk by die herwinningshok by die stortingsterrein aflaai, of jy kan dit vroeg op ‘n Donderdag oggend op die sypaadjie aflaai.
Onthou nou:
Herwinners doen dit op Donderdae!
No comments:
Post a Comment