-Bodo Toelstede-
Die Schreiber Musiekskool van Duitsland wat uit 17 lede bestaan, besoek Prince Albert op die 3, 4 en 5 April 2007.
Wildekanisland se kleauters is baie bevooreg om musiekopleiding op bogenoemde datums te ontvang.
Op 4 April 2007 om 19h00 (7 uur) word ‘n Kultuuraand deur die groep in die HoĆ«rskool se saal aangebied.
Kaartjies kos R20. Onthou die datum en teken dit in u dagboek aan.
Duitse musiek is tog so mooi!
Hierdie Kultuuraand is slegs die aanhef vir wat ons te wagte kan wees, want op 5 April 2007 om 19h00 (7 uur) word ‘n Kultuuraand in die V.G.K saal aangebied.
Die groep besoek ook verkeie ander dorpe, nl. Keurboomsrivier, Kleinmond, George en die stad Kaapstad. Ons is baie bevoorreg dat Prince Albert ook in hul reisprogram ingesluit is.
Kom geniet ‘n mooi aand.
Wednesday, February 28, 2007
Duitse Musiekskool besoek PA binnekort
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment