Wednesday, March 28, 2007

Festival News

The Scavenger Hunt

-Sonja McKenna-

One of the Olive Festival’s great fun events will be the Scavenger Hunt. You will be invited to go on a meander which will both delight and amaze you.

Prince Albert is a town that overflows with talent , whether it be the people themselves, the arts and crafts they have created or the collections they have assembled. All of them are completely unique to the Karoo.

Scavenger hunters are going to scavenge en route at various treasure spots, which will include two collections. Our two participating collectors, Mike Collins and Rina Gouws, both admitted that they had never intended ending up with the collections they have.

As you enter Mike’s (well-hidden) venue, a smile appears on your face. What started as a collection of Harley Davidsons, has grown into an assortment of all sorts. Be warned, it will not be a short visit! Some will be seen in the street parade on Saturday…

The same applies to Rina Gouws and her dolls. This is not just a collection, you can watch her interact with them. You may be invited to burp the baby, or listen to Sannie Weeskind entertain you on her banjo. You might just be welcome at their teaparty, and enjoy miniature koeksisters!

On the meander you will scavenge for interesting objects, some of which you might never have seen in your life before, and you will be rewarded not only with a prize but with an experience to treasure long after the festival banner has been struck.


Prince Albert gereed om die Feesvaandel te hys

-Denise Ohlson-

Op Vrydag 27 April hys Prince Albert sy feesvaandel – en stryk dit eers weer op die middaguur, Maandag 30 April.

Vir die 2007 Dorps- en Olyffees word die hoofstraat gesluit van Crosbystraat af tot by Pastoriestraat. So word daar plek gemaak vir by die honderd voortreflike stalletjies met die klem op Karoo-produkte, straatmusikante, skaakspelers, uitstallings en wynproeë. Ruk uit jou fiets, “dress” hom lekker fênsie op, en kom val in by die spesiale straatparade vol outydse fietse!

Koop kaartjies vir Antoinette Pienaar se konsert, én haar kruiepraatjie! Kom lag lekker saam vir Jamie Uys se film Lord oom Piet by die Wynkelder op Bergwater, voorafgegaan met ‘n sonsondergang-wynproe. Luister na kontreistories, pluis Gamkaskloof se raaisels uit, neem deel aan die fotokompetisie, sit jou neus op die grond vir die snuffeljag op soek na verborge skatte, ondersteun die voortreflike Jazzband, die kinderteater, uitstappies in die veld saam met argeoloog Judy Maguire en botanis Sue Milton, aanskou die sterre begelei deur kundiges, sien die wonderlikste minerale onder ultra-violetlig, besigtig oopgestelde Karoo-huise en spesiaal uitgesoekte tuine, verlustig jou aan die spookroete, kronkelstap die roete verby kuns en handwerk, proe Soetkaroo se pryswennerwyn op die tong…

Daar is Vrydagaand Skuurdans in die skoolsaal, Saterdag is propvol wonderlike keuse, maak tyd vir Sondag se feesdiens in die NG Kerk met die middag se virtuose orrelspel…

Ja, dis waarlik ‘n fees vir almal
om met oorgawe te geniet.
Sluit jou tog nie uit nie;
wees deel van die pret.
Kry jou vriendelike koerant,
dis die fees se wet.
Met die program weet jy presies
wat ons het om te bied.

No comments: