Thursday, October 30, 2008

Hoërskool Zwartberg se Wiskunde Sterre

Hoërskool Zwartberg se Gr 1 – 11 leerders het met die aanmoediging van hulle entoesiastiese wiskunde onderwys, Me Lola Bothma, in hierdie jaar se CAMI Wiskunde Kompetisie uitgeblink. Die skool se span is eerste geplaas in die Suid-Kaap – Karoo afdeling van die kompetisie met die meeste aantal leerders wat deur is na die finale rondte wat op Sondag, 19 Oktober, in George plaasgevind het.

Baie geluk aan al die leerders – gelys hieronder – wat deurgedring het na die finaal:

Gr 1
Bianca Vorster - 4de plek
Gr 2
Hegan Pipes - 2de
Pieter Koorts - 4de
Shaun v Zyl - 5de
Antonio Charles - 14de
Gr 3
Monique Klue - 1ste
Willie Gouws - 2de
Drieske Marais - 3de
Andrea Adams - 5de
Deodette Philander - 8ste
Shurwynne Roberts - 11de
Gr 4
Louis van der Nest - 11de
Thomas Gous - 13de
Gr 5
Driekus Marais - 10de
Sakkie Vorster
Gr 8
Bradley Maans - 4de
Kayla Jantjies - 5de
Beandri Tolken - 6de
Niel van der Nest - 7de
Kiewiet Grootboom - 8ste
Gr 9
Kallie Floorse - 5de
Gr 10
Cornelis Swanepoel - 1ste
Brendan Visagie - 5de
Gr 11
Nina Vermeulen - 1ste
Joshua Marais - 3de
Truwede Deelman - 5de
Melvin Apies - 7de

No comments: