Sunday, November 30, 2008

Kankerstap 2008

- Reinie Smit -

Saterdag, 25 Oktober, was dit weer tyd vir ons jaarlikse kankerstap. Die weer het saamgespeel en ons het die 5km in sonskyn en ‘n heerlike koel wind gestap. Die 17de Okt het ons kleuterskole en gr. 1-3’s hul eie kankerstappie gehou saam met Toktokkie, met groot opgewondenheid wat natuurlik geheers het!

Baie dankie aan almal wat deelgeneem het, donasies gegee het en almal wat bygedra het om ‘n sukses van die Kan-kerstap te maak. Danksy jul almal se ondersteuning en hulp kon ons R4108-00 vir Kansa insamel.

No comments: