Saturday, May 31, 2008

Growing our own wood …

- Ailsa Tudhope -

The first two weeks of the second term brought four past pupils back to Hoërskool Zwartberg to complete a practical component of their teacher’s training.

The South Cape College of Technology students spent their days observing classes and then teaching children from Grade 0 to 7. Karen Cordier and Deolan van Schalkwyk were 2006 matriculants, Mariann Cordier and Yvonne Freysen from the Class of 2007 and Annemarie Cordier came all the way from Cape Town to work here with her cousins and spend some time with Ouma Baby Cordier.

Hier is wat die studente gesê het:

Yvonne:
My proeftydperk by die skool was baie lekker. Die onderwysers het uit hulle pad gegaan om my te ondersteun en my vrae te beantwoord. Dankie aan almal.

Karen:
Hoërskool Zwartberg, julle is TOPS! Die proeftydperk was so kort, maar tog het ek so baie geleer. Baie dankie aan al die onderwysers en kinders wat hierdie ervaring so lekker gemaak het.

Mariaan:
My eerste ervaring as proefstudent by Hoërskool Zwartberg was wonderlik. Ek moet sê dit voel baie lekkerder om aan die anderkant van die klas te staan. Baie dankie vir die hulp en ondersteuning.

Deolan:
Dit was die begin van ‘n nuwe tydperk in my lewe. Dit is momente en ervarings soos dié wat jou altyd by bly. Ek het dit geniet om soveel respek te kry vanaf leerders. Ek bedank almal by Hoërskool Zwartberg wat hierdie ondervinding vir my moontlik gemaak het.

Die onderwysers is baie beïndruk met die harde werk en toewyding van hierdie span en wens vir hulle net die beste in hulle toekoms as studente en onderwysers.

No comments: