Sunday, June 29, 2008

Prince Albert Biblioteekweek / Library Week 2008

- Reinie -

Soos gewoonlik was ons biblioteek-week vol bedrywighede vir oud en jonk!

Gedurende die week van 19-23 Mei het ons weer ons lesers bederf met boeksakke, boekmerke en lekkers ( net vir die kinders! ).

Dinsdag, 20 Mei, het ons vir ons bejaardes/gestremdes by die Bejaardesorgsentrum ‘n teedrink gegee, saam met ‘n program van sang en voordrag. Woensdag is ons na die kleuterskole met ‘n poppekas – vertoning.

On Thursday we held our Tea Party for our “Over 60s” reading public. More than 80 joined us to be entertained by the talented Albert College Children and enjoy the delicious refreshments. Readings, a presentation about books and food and a quiz kept everyone happy.

Leerlinge het deelgeneem aan verskeie kompetisies wat dan ook gedurende die week uitgestal is in die biblioteek.

Baie geluk aan al die pryswenners! En ‘n groot dankie aan almal wat gehelp het om ‘n sukses te maak van die week

No comments: