Thursday, April 30, 2009

Letters / Briewe

Stormwaterskade – wat doen die Munisipaliteit?

As 'n inwoner en huiseienaar wat gereeld my munisipale verpligte aangaande belasting en diensbetalings nakom rig ek my nou aan die Vriend.

Die foto op die voorblad van die vorige uitgawe (Maart 2009) het my beskadigde buitegebou vertoon, slegs 'n gedeelte van dieskade wat aanbuitegebou en muur aangerig is as gevolg van 'n stormwaterstelsel wat 'agterstevoor' gebou is. Gevolglik word die water in my oprit in die stormwater voor reg langs my eiendom af gelei.

Na die trauma en skok hetek die munisipaliteit geskakel en later persoonlik na die munisipaliteit gegaan. Ek het 'n skriftelike boodskap vir menere September en Swanepoel gelaat met 'n versoek om my dringend aangaandete kontak, ongelukkig sonder dat ek ooit verder as die ontvangsdame gekom het.

Myen buitegebou is platgevee en moes vinnigteen aansienlike koste opgeruim word omdat dit gevaarlik was om dit so te los.

My vrae is:

  • Watter gebeurlikheidsplanneis na 'n maand van ondersoek en beplanning inom my en die ander inwoners van ons pragtige dorp te beskerm?
  • Wat is die munisipaliteit se finansiele verpligting teenoor my wat aansienlike uitgawes gehad het omdat ‘n stormwatersloot foutief gebou is?


Barbara Gorniak

Pierneef and the Swartberg Pass

Bokkie Botha’s article on the Swartberg Pass (March 2009) refers.

I love the Pass and thought you may be interested to know I have an acquaintance who has just written to me as she teaches the Art of Photography and has sent me a copy of the Swartberg Pass as she photographed it recently, together with a copy of Pierneef’s painting of the Pass, clearly showing nothing has changed.

Could you use this info to promote interest in your project?

Beryl Rimes

No comments: