Tuesday, March 30, 2010

‘n Christelike Perspektief

- Jackie Koegelenberg -

Ons almal het ‘n soeke na die Waarheid?

Ons almal honger en dors na onvoorwaardelike liefde…

Ons het ‘n behoefte om iewers te behoort en aanvaar te word...

Soms raak ons probleme te veel en ons weet nie watter kant toe nie...

Ons bou mure om ons om onsself te beskerm en ons vertrou nie maklik ander nie.

John.6 vs 35:
Jesus se: “Ek is die Brood wat Lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie.
Mat 11 vs 28-29:
Jesus sê: Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek SAL jul rus en vrede gee.

Neem My juk op julle en leer van My,
want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle SAL rus kry vir julle gemoed.

Heb 4 vs 7:
Vandag as jy My stem hoor, moenie jou hart verhard nie…

Isaiah: 6 vs1:
He has sent Me (Jesus) to bind up the broken-hearted, to proclaim freedom to the captives and release from darkness the prisoners…

Het jy al vir Jesus ‘n kans gegee in jou lewe?

No comments: