Saturday, February 27, 2010

Briewe / Letters

Tortoise sets the record straight

Give the Poor Tortoise a Drink!” (in the Friend of January 2010) were the words that started what I ashamedly recall as “The night I nearly drowned in my sorrows.” To put the record straight this is what actually happened.

It was the last Friday of the month and a slow stroll down from the koppie to meet my regular pals – the Bergies, as we bergskilpaaie are fondly known – at our usual watering hole. Much later that evening (or possibly early the next morning) on my way home, I paused for a much-needed drink of water (as those of you who know, know) from the handy leiwatersloot in Nuwestraat. I unfortunately had a dizzy spell and toppled – maybe tippled – over and came to rest upside down delicately balanced on a rock in the canal with the water gently flowing just under my shell.

With my left front foot braced against the wall to stop the spinning, I pondered the wonders of the Universe and fell asleep watching Orion and the Pleiades swirling about overhead.

Wakening to a sudden jolt early (or late) the next morning, I was rescued from my precarious position by the kind Mr Canning who offered to assist me back home to Gordon's Koppie.

Now, (as those of you who know, know) having spent the night upside down in a leak proof shell with the soft sounds of gurgling water in the background, I had a desperate need to relieve myself and promptly did so, unfortunately on my benefactor's pants.

I'd like to thank him for his act of charity – certainly not misguided, and I definitely don't want to hear those dreaded words “Give the poor tortoise a drink” ever again. (unless of course it's the next end-of the-month Friday.)

Gordie the Tortoise

P.S. Please do give us poor tortoises a drink of water, especially the morning after!

Hoekom anoniem?

Ek was nog nooit ‘n voorstander daarvan om anoniem te bly as jy ‘n standpunt wil stel of kritiek wil lewer nie – Prince Albert Vriend, Januarie 2010. As jy seker is van jou feite en klagtes, is daar mos geen rede om nie jou identiteit bekend te maak nie.

Ek is nie bekend met mnr McKnight of die skool se omstandighede nie. Ek wil net vir Anoniem inlig dat die enigste manier waarop jy enige besigheid of instansie kan bestuur, is om dit te hanteer asof dit aan jou behoort. Alleenlik dan sal jy die besigheidsinstansie met die nodige verantwoordelikheid na die beste van jou vermoë kan bestuur.

Dit is dus glad nie die uitsonderlik dat mnr McKnight na die skool verwys as sy skool nie.

Sterkte vir albei partye.

Lena van Eck

Vals telbord!

Die “verdigsels” en “los praatjies” in “Kyk na die telbord” (Januarie 2010) word hiermee met die waarheid toegelig: Ek haal aan en reageer as volg:

“sake word openlik bespreek met almal se insae” Ons het insae; maar ons insette word grootliks geïgnoreer. Met die skool reeds vier weke aan die gang, word die eerste leierspan vergadering geskeduleer vir 10 Februarie, wat beteken hulle het geen insette gelewer tot dan nie.

Die gehaltebestuurstelsel van die skool word gebasseer op nege fokusareas wat geëvalueer word. Die uitslae van die evaluering moet in die beplanning vir 2010 gebruik word om die swakste areas te verbeter. Die areas is nie bespreek nie, en ons kon dus nie planne help maak en insette lewer oor die hantering van die skool nie.

“sogenaamde onbekwaamhede” is aan die orde van die dag: ‘n enkele voorbeeld: met die jaarendafsluiting tydens saalbyeenkoms is twee personeellede wat ons skool verlaat het, nie bedank of enigsins gemeld nie. Is dit bekwaamhede?

Die matriekslaagsyfer van 100% word nie aan die goeie bestuur van die skool gemeet nie, maar wel aan die toegewyde en harde werk van onderwysers.

“dit kon gedoen word met die handha-wing van goeie verhoudings met die WKOD-area kantoor te Beaufort-Wes.” Personeeltoekenning vanaf die WKOD word aan hand van ‘n ingewikkelde formule gedoen, die getal ingeskrewe leer-ders in die skool, die vakke wat die skool aanbied, en die armoede faktor van die gemeenskap, word in berekening gebring en het niks te doen met die goeie betrekking met die areakantoor nie. Beteken dit dat kontrakposte nie toegeken gaan word aan skole wat nie “goeie verhoudinge” handhaaf met die areakantoor nie?


“geweldig trots op hierdie skool” Sluit dit die kinders en onderwysers in? Inteendeel, die kinders in die skool word langs ‘n krieketveld uitgekryt vir slapgatte en dogters word uit die kantoor uitgejaag met kru taalgebruik, ‘n bus vol skoolkinders word met slegs ‘n onderwyseres alleen gelaat om vanaf Kareedouw tot Prince Albert te reis in die middel van die nag?

“het na ‘n lang personeelsessie, as groep, besluite geneem oor die hantering van die skool in 2010”
Onwaar: Personeellede is nie almal ingedeel in areas van hul sterkte en belangstelling nie. Werksverdeling is grootliks gedoen volgens die skoolhoof se oordeel.

Tydens die personeelontwikkelingsessie, wat die skoolhoof beplan het en waarin die leierspan geen insae of insette gehad het nie, word gesê “dat die personeel aangetoon het dat hulle reken HZ ‘n goeie skool is wat geborgenheid aan sy leerders bied.” Dit is nie die waarheid nie, want die personeel se opinies word nie vervat in die kommentaar nie.

Geen “vendettas” word gehandhaaf nie. Elke mens is verantwoordelik vir sy eie keuses. Al wat ons wil hê is dat die skool optimaal bestuur word tot voordeel van elke kind, ouer en leerkrag en dat almal menswaardig behandel word.

Die groot probleem blyk hier dieonvermoë en/of onbetrokkenheid van die WKOD te wees. Die kanale wat gevolg moes word is gevolg, sonder enige resultate.kringbestuur van hierdie area het in 2009 onderneem om elke 14 dae terug te keer na die personeelaandag te gee aanen/of vordering in HZ. Daar het niks van gekom nie. Besoeke is wel aan die skoolhoof gebring. Hy het kans gehad om sy sake te stel.personeel en hul geldige bekommernisseegter nie aangehoor nie. Briefwisseling ens. word summier afgemaak as ongeldig en/of nie ernstig. Daar kort daadwerklike ondersoeke deur 'n volledige ondersoekspan vanaf die WKOD sodat die waarheid aangehoor kan word.

Personeellid, Hoërskool Zwartberg

(Die skrywer se identiteit is aan die Vriend bekend)

Apartheid by any other name…

Recently, someone told me she understood most people living in Prince Albert were retired. No, I replied: work in the serving capacity for whites, or are unemployed.

Mary Page complains that the street children (who, according to her irresponsible and mischievous sources, don’t exist) are ‘preying on unsuspecting visitors’, tarnishing the ‘image’ of this ‘glorious, friendly little Karoo town.’ Image, rooted in a quixotic truth or a lie is a mirage. Spin, so prevalent in the noughties is dead. Ms Page wants to and can afford to dip into the pool, eat out for lunches and dinners (but refuses money for ‘n klein broodjie.); to relax: oblivious to gin traps, poisons and other ugly aspects of this beautiful region.

Prince Albert boasts of its gasvryheid. On my travels I found that generous cultures, like the Arabs and West Africans don’t crow about it. To define hospitality as lavishing much attention (often too much!) on you if you pay to eat/sleep in my establishment is nonsense. Generosity, the 11th century Sufi mystic El Bakr said, is when you give me more than you have.

She cries out for ‘urgent attention’: a return to the ‘good old days’. Forcibly removing street children, and others?

We take our guests on tours, starting in South End, complete with faux Victoriana. I know the town was, oddly, named after the consort of a particularly unpleasant monarch of an era that imprisoned Oscar Wilde, waged opium wars, and here, burned homesteads, blew up bridges, exiled my liewe Oom Paul, incarcerated women and children, including my grandmother in camps. A tradition to celebrate and be proud of?

Letter space is limited: I won’t start on my own mense. It is, in any case, well documented. The scars are evident, everywhere.

We complete our tours in North End. Ms Page felt ‘uncomfortable’ about a boy following them. dismal reality of the lives of ‘the community’ as the residents of the darker side of this dorpie are sometimes disrespectfully referred to, will make her more so. Like it or not, this is part of Prince Albert, where some people, young and old, cannot afford a basic meal, let alone apple pie and cappuccino. Jean-Baptiste Karr said "plus ça change, plus c'est la même chose”. this means, apartheid bly hier, maar ons noem dit nie meer so nie.

Hennie Boshoff


Nou tyd om ons skool te red

Ek wil graag die onderwysers van Hoërskool Zwartberg se kant baie duidelik stel. Geen persoonlike vendettas of verdigsels – soos deur die skoolhoof beweer word (Januarie 2010) - is hier ter sprake nie. Slegs die soeke na die waarheid. Dit gaan oor die groter prentjie en nie oor ‘n “telbord” nie. Ons is opvoeders en hier om ‘n opvoeding aan leerders te gee na die beste van ons vermoëns.

Die gemeenskap moet glad nie onder ‘n illusie verkeer nie. Die skoolhoof maak soos hy wil, sê wat hy wil en steur hom uiteindelik aan niemand nie. Hy beweer hy gee almal ‘n gelyke kans om hul saak te stel, maar wanneer jy hom aanvat oor ‘n spesifieke saak, val hy jou aggressief en aanvallend in die rede en weier dat jy klaar praat sonder dat jy jou hele saak gestel het. Daarna roep hy jou (soms sommer tydens klastyd) alleen eenkant toe en trap jou uit omdat jy dit durf wag om hom teë te gaan en so ‘n “uitbarsting” in die personeelkamer te waag. Waar is elkeen se gelyke kans nou?

Onderwysers word ingeroep en deur mnr. McKnight oor die kole gehaal omdat hul hom nie as “meneer” aanspreek nie. Verdien mens nie respek nie?

Die dissipline van die skool is voortdurend ‘n onderwerp van kommer. Onderwysers pas die skoolreëls toe – en dan word dit in die kantoor na goeddunke afgemaak as nietighede. Onderwysers se hande word afgekap en nie gesterk in die toepassing van die skoolreëls nie. Leerders word rondgeruk aan hemde en tasse. Sommiges word selfs gevloek - en dis iets wat tot op hede glad nie in ons skool gebeur het nie. Hierdie dinge gebeur deesdae op ‘n daaglikse basis. Wil ek dan my kind in hierdie skool sit of hou?

Mnr. McKnight beweer hy is nie verantwoordelik vir die finansies van die skool nie, maar hy gee in 2009 geld sonder die toestemming van die finansiële komitee uit – soms op dinge wat nie in die begro-ting inpas nie. Hoekom moet al die ander mense dan moeite doen om hard te werk om geld in te samel – selfs met uiesaad boer – om die skool se boeke te laat klop? Lê die verantwoordelikheid van die finansies dan nie by ‘n ieder en elk nie?

Verskeie onderwysers en werkers word afgeboek weens stres. Weereens ly die onderrigproses daaronder aangesien ons klein dorpie nie genoeg bekwame plaasvervangers kan oplewer nie. Toegewyde, geïnspireerde onderwysers word voortdurend gedemoriliseer en negatief ge-stem. Wil enigiemand dan in so ‘n omgewing werk?

Daar is al verskeie skrywes aan ons streekskantoor gestuur om die ongerymdhede en ongelukkighede aan te meld. Resultate was tot op hede nog glad nie tot voordeel van die opvoedings-proses nie.

Mnr. Paddy Atwell, soos berig word (Januarie 2010), is tevrede met Zwartberg se vordering en so ook die koshuis. Daar was al verskeie geleenthede waar die skoolhoof as koshuisvader inwoners onregverdig behandel het. So byvoorbeeld het hy onaangekondig in dogters se kamer ingestorm (waar hul besig was om aan te trek) asook in die badkamer waar ander dogters besig was om hulself te verklee om te stort. Hulle is gevloek en uitgeskel. Wil ons ons dogters hieraan blootstel?

Deesdae word daar van diensdoenende personeel verwag om deur die week en naweke in te slaap sodat hulle 24-uur van die dag op diens is. So ‘n stelsel het nog nooit bestaan nie. Wat is die verantwoordelikhede van die koshuisvader dan nou en watter voorbeeld word aan ons kinders gestel?

Op die sogenaamde “personeel-ontwikkelingsessie” het een onderwyser opgemerk dat dit slegs aan die genade van die Here te danke is dat ons skool in 2009 staande gebly het. Die feit dat ons ‘n 100% slaagsyfer in Graad 12 aan die einde van 2009 gehad het, is slegs te danke aan ‘n ge-oliede sisteem wat outomaties gehardloop het. Uiters toegewyde en bekwame Graad 12-onderwysers wat nie hul einddoel voor oë verloor het nie – te midde van die daaglikse stryd en deurmekaarspul.

Dit raak nou tyd vir die skoolgemeenskap om te sê: ons is nou moeg om misbruik te word en gaan nou opstaan en terugveg om ons skool en gemeenskap te red sodat ons kinders ‘n gebalanseerde opvoeding in ‘n gebalanseerde omgewing kan ontvang – ten bate van ons kinders, gemeenskap en dorp.

Baie dankie vir die geleentheid om die waarheid aan die lig te bring.

Anonieme, eerlike onderwyser
aan Hoërskool Zwartberg

(Die skrywer se identiteit is aan die Vriend bekend.)

Not So Proudly Prince Albert

I am a social pensioner and recently my status as to whether I was still eligible to receive a pension was reassessed by the South African Social Security Agency (SASSA). I needed to complete application forms and had to submit a myriad supporting documents and affidavits.

The whole process was an education for me: I discovered that there are government officials who do care and do work hard and go out of their way to be “public servants” and, sadly, for the first time, an unpleasant incident at the SASSA office made me not so proud to be a Prince Alberter.

I dreaded the thought of having to queue again for hours in the baking sun to return my application on the days that SASSA was in Prince Albert – I was informed in writing of the dates on which SASSA officials would be here. So, I was delighted when a SASSA official, Ms Boniswe Gam, came to my home to help me and a couple of friends complete our forms. This, after she had already spent most of the afternoon processing social grant applications for elderly and disabled residents at their homes throughout the town, as well as for patients at the hospital.

Ms Gam spent the evening helping us with our applications and took the time to explain how and why things worked. We then met her at the “house on the hill” near the Hospital the next morning, SASSA’s last day in Prince Albert so that her colleague, Felix Robertson, could put a final signature to all our pension applications.

Mr Robertson was just as kind and helpful and all went well, albeit slowly, until Ms Gam politely told the crowded waiting room that SASSA officials would not deal with any new social grant applications as it was their last day in Prince Albert. They would finalise all applications that had been handed in on day one, as SASSA had requested. She asked that all new applications be brought to SASSA early during their next visit to Prince Albert the following month.

Ms Gam was met by a tirade of insults and aggression that I have never experienced. Several people shouted personal abuse at her and became increasingly racist: “Jy’s net ‘n swart k***meid wat nie jou werk ken nie” was among the more polite attacks on her.

To her credit, Ms Gam did not lose her cool and eventually a security guard dispersed the people.

I am ashamed of what happened and hope that this will not deter Ms Gam from returning to our town and doing what she does best – going out of her way to help those who are less fortunate.

Renee Finn

Mary Page, get real!

Mary Page (January 2010) – there are hungry children all over South Africa and the rest of the world We’re not going to pretend they don’t exist in Prince Albert by drawing a veil over reality for the benefit of visitors who don’t wish to be confronted with unpalatable facts.

Prince Albert is a real town, with real people, some of whom are - much to our distress - hungry.

You, I am quite sure, manage to deal very effectively with little beggar-children of whom there are hundreds on the streets of Cape Town.
I’m sure you can cope with a handful of hungry kids here.

Elaine Hurford

A True Friend

The Prince Albert Friend is truly a friend!

Those of us who come and go from Prince Albert frequently, often feel ourselves ungrounded when we get back. My remedy is to lay my hands on the latest copy of the Friend and read it from cover-to-cover.

The variety of articles never ceases to amaze me, covering not only the past but also current and future events too. So, within a short space of time I am brought up-to-date and feel very much at home again.

A very big thank you to all the dedicated people who make the Friend happen.

Sonja Mckenna

No comments: