Tuesday, September 30, 2008

Vlytige Vingers

- Jeanette de Lange -

Woensdagoggend, 3 September, dis weer die eerste Woensdag van ‘n nuwe maand – tyd vir die Vlytige Vingers om te ontmoet – daár by Rina Gouws se huisie in Klipstraat.

Dis breiwerk, hekel, verf, borduur, resepte ruil – besige vingers! Elke maand vergader ‘n groepie vroue rondom ‘n kreatiewe tafel.

Hierdie maand was dit effe anders – dit was ‘n gedekte Lentetafel, kleur op kleur, blomme, servette en vir elke dame ‘n swailing (Engelvlerkies) in ‘n sakkie geplant!
Maar nog is dit het-einde-niet!

Every second week another group of ladies meets – to do patchwork! My, my, this you have to witness. This group still needs a name. Any suggestions!

During the Oktoberfest the ladies will display their needlework at St John’s Church. Don’t miss out on this opportunity.

‘n Feit soos ‘n koei – Prince Albert vroue glo nie aan skink en skinner nie – selfs die begraafplase word bygedam.

No comments: